Dec 6, 2023
[lvca_spacer desktop_spacing=”30″ tablet_width=”960″ tablet_spacing=”30″ mobile_width=”480″ mobile_spacing=”10″]
Latest Episode
Framework to Flourish | Jan Bloukaas Deel Wat Erger Is As Sy Kankerdiagnose
Hulle gaan terug na die begin en Jean vertel van sy oornagsukses in 2017 met die virale treffer 'Kaas Elke Dag'. Dit was eintlik nooit deel van sy plan om 'n sanger te word nie. Toe, op 22 kry hy die hartverskeurende nuus dat hy 'n groot gewas het op sy breinstam wat nie chirurgies verwyder kan word nie. Dit het sy hele wêreld omgekeer; hy moes beide vrede vind met die kankerdiagnose en sy oë weer vestig op dit wat werklik belangrik is. Tog het hy nooit ingegee tot vrees nie! Jean staan sterk, baklei hard en hou sy oë gevestig op God.